Don Stroud

Don Stroud
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donald Lee Stroud
Geboorte 1 September 1943 (1943-09-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1967–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Stroud (gebore 1 September 1943) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Amityville Horror (1979), Licence to Kill (1989), The Roller Blade Seven (1991), en Django Unchained (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search